By die volgende Filosofie Kafee sessie gaan Harald Pakendorf gesels oor of daar regtig so iets soos 'n Suid-Afrikaner is en wil hy klem laat val op die verengelsing van die land - selfs Rhodes is ironies in Engels van sy troon gestoot.
Kom neem gerus deel aan hierdie gesprek in 'n gasvrye omgewing en ontmoet ander gespreksgenote. Iedereen Welkom!
Vrydag 29 Mei 2015 vanaf 19:30
“Baie geluk, Lord Milner...”
- Harald Pakendorf
R90pp - sluit aandete in wat reeds vanaf 18:00 bedien word.
Besrpeek by 012 328 3173 / hostess@caferiche.co.za
Soos altyd, by Café Riche | Kerkplein 2, Pretoria.
Volg ons op Twitter en neem aanlyn deel aan die gesprek: @Filosofie_Kafee met die tema #LordMilner.
Kontak Lamé Ebersöhn - oopgesprek@filosofiekafee.co.za.