" Geen kapitalisme sonder protestantisme" - Max Weber (1864 - 1920)
Om baie geld te verdien getuig nie noodwendig van materialisme nie.
Werk het 'n spirituele dimensie. Kapitalisme en protestantisme wakker
mekaar aan.
Wat dink u?
oopgesprek@filosofiekafee.co.za