Die FilosofieKafee® skep 'n gasvrye omgewing waar aktuele onderwerpe onbevange bespreek word. Ons poog om gesprek oop te beur, en vooroordele te eien.
Iedereen is welkom om met nuwe idees te verlei én oor kwessies na te dink! Hierdie oop gesprek is standhoudend elke maand sedert 1998.
Die volgende gesprek is Vrydagaand 1 November, in Wellington. Dit is dan ook die afsluiting vanjaar.
Voorstelle oor temas en sprekers kan direk gestuur word na Lamé by oopgesprek@filosofiekafee.co.za.
Ter herinnering aan die FilosofieKafee gesprek:
Dolf van Niekerk en Johann Rossouw op 30 Julie 2022 in Pretoria.