*KENNISGEWING*
Filosofiekafee vind in Maart op die laaste, en nie die eerste, Vrydag van die maand plaas nie om nie met die US Woordfees te bots nie.
Kwantumfisika - wonders sonder ophou
Die radikale uiteenlopende kenmerke van kwantumfisika maak dit een van die mees tergende onderwerpe.
Dr. Jean Joubert is 'n Prinsipale Spesialis op die gebied van
ontwerpveiligheid in die Standaarde, Magtigings en Assesserings Department van
die Nasionale Kernreguleerder. Sy werk dek o.a. veiligheidsasseserings van
kerninstallasies van Eskom en die Kernenergie korporasie van Suid-Afrika.
Sy hoogste kwalifikasie is 'n Ph.D. graad in Teoretiese Hoë-Energie Fisika van
die Universiteit Kaapstad. Sy belangstellings sluit in klassieke musiek,
ongerepte natuur, lees van meesal nie-fiksie en motorfietsry.
Bernard d’Espagnat sê in sy boek “On physics and
philosophy”:
“… nowadays, any tentative philosophical approach to a world-view should take
information coming from contemporary physics into account quite seriously. …
the information science yields serves to limit possible options, rather than
put forward the allegedly correct one. … while Nature – in the broadest
possible sense – refuses to explicitly tell us what she is, she sometimes
condescends, when we press her tenaciously enough, to let us know a little
about what she is not.”
Laasgenoemde aanhaling klink oorversigtig sover dit die beduidendheid van
fisika ontdekkings betref, veral die van die kwantumfisika. Want kwantumfisika
is die mees suksesvolle teorie wat die mensdom nog ooit ontwikkel het. Maar ten
spyte van sy ongeëwenaarde akkuraatheid en sukses is die interpretasie daarvan
baie teen-intuïtief, selfs onverstaanbaar. Hierdie radikale uiteenlopende
kenmerke van kwantumfisika maak dit een van die mees tergende onderwerpe.
Dr. Jean Joubert is 'n Prinsipale Spesialis op die gebied van
ontwerpveiligheid in die Standaarde, Magtigings en Assesserings Department van
die Nasionale Kernreguleerder. Sy werk dek o.a. veiligheidsasseserings van
kerninstallasies van Eskom en die Kernenergie korporasie van Suid-Afrika.
Sy hoogste kwalifikasie is 'n Ph.D. graad in Teoretiese Hoë-Energie Fisika van
die Universiteit Kaapstad. Sy belangstellings sluit in klassieke musiek,
ongerepte natuur, lees van meesal nie-fiksie en motorfietsry.
Bernard d’Espagnat sê in sy boek “On physics and
philosophy”:
“… nowadays, any tentative philosophical approach to a world-view should take information coming from contemporary physics into account quite seriously. … the information science yields serves to limit possible options, rather than put forward the allegedly correct one. … while Nature – in the broadest possible sense – refuses to explicitly tell us what she is, she sometimes condescends, when we press her tenaciously enough, to let us know a little about what she is not.”
“… nowadays, any tentative philosophical approach to a world-view should take information coming from contemporary physics into account quite seriously. … the information science yields serves to limit possible options, rather than put forward the allegedly correct one. … while Nature – in the broadest possible sense – refuses to explicitly tell us what she is, she sometimes condescends, when we press her tenaciously enough, to let us know a little about what she is not.”
Laasgenoemde aanhaling klink oorversigtig sover dit die beduidendheid van
fisika ontdekkings betref, veral die van die kwantumfisika. Want kwantumfisika
is die mees suksesvolle teorie wat die mensdom nog ooit ontwikkel het. Maar ten
spyte van sy ongeëwenaarde akkuraatheid en sukses is die interpretasie daarvan
baie teen-intuïtief, selfs onverstaanbaar. Hierdie radikale uiteenlopende
kenmerke van kwantumfisika maak dit een van die mees tergende onderwerpe.
Vrydag 24 Maart 2017 vanaf 19:00
R90pp - sluit aandete in wat reeds vanaf 18:00 bedien word.
Bespreek by 012 328 3173 / hostess@caferiche.co.za
Iedereen Welkom!
Café Riche | Kerkplein 2, Pretoria
Toegang is tans vanuit Pretoriusstraat, regs in Parlementstraat, en parkeer dan voor die ou Capitol Teater. Alternatiewelik kan u regs draai in Bosmanstraat en die eerste straat regs in Kerkstraat (nou WF Nkomo straat) om voor Café Riche te parkear.
Daar bestaan vele uitsprake van die vaders van kwantumfisika wat die
asemrowendheid van die onderwerp besing. Hier volg net enkele weereens
uiteenlopende voorbeelde:
Max Born: "I have tried to read philosophers of all ages and have found
many illuminating ideas but no steady progress toward deeper knowledge and
understanding. Science, however, gives me the feeling of steady progress: I am
convinced that theoretical physics is actual philosophy. It has revolutionized
fundamental concepts, e.g., about space and time (relativity), about causality
(quantum theory), and about substance and matter (atomistics), and it has
taught us new methods of thinking (complementarity) which are applicable far
beyond physics."
Max Born: "We have sought for firm ground and found none. The
deeper we penetrate, the more restless becomes the universe; all is rushing
about and vibrating in a wild dance."
Wolfgang Pauli: "The best that most of us can hope to achieve in physics
is simply to misunderstand at a deeper level."
Ten spyte van bogenoemde soms wanhopige uitsprake, bly kwantumfisika die
kroon van die mensdom se ontdekkings wat die mensdom se vistas ver uitgebrei en
opwindend omgedolwe het. Ek sal poog om die inhoud van kwantumfisika op 'n
toeganklike manier aan te bied en onderskeid te tref tussen die feitelike en
die bespiegelende daar rondom.
Uiteindelik kom mens by die gestruktureerde letterlike niksheid uit by die
basis van fisika en daarom ook by die basis van die werklikheid soos ons dit
ken. Dit blyk dat, namate die fisika horisonne verskuif, raak die volgende lae
misterie wat blootgelê word net meer asemrowend en wiskundig, selfs suiwer
wiskundig.
Volg ons op Twitter en neem aanlyn deel aan die gesprek: @Filosofie_Kafee #kwantumfisika
Daar bestaan vele uitsprake van die vaders van kwantumfisika wat die
asemrowendheid van die onderwerp besing. Hier volg net enkele weereens
uiteenlopende voorbeelde:
Max Born: "I have tried to read philosophers of all ages and have found many illuminating ideas but no steady progress toward deeper knowledge and understanding. Science, however, gives me the feeling of steady progress: I am convinced that theoretical physics is actual philosophy. It has revolutionized fundamental concepts, e.g., about space and time (relativity), about causality (quantum theory), and about substance and matter (atomistics), and it has taught us new methods of thinking (complementarity) which are applicable far beyond physics."